Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Kleinhoewe - Seeuitsig

     Click for enlarged images
  George

Price: R3,700,000
Ref#: KH213

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

5 Ha                           Kleinhoewe te Dwarsweg                           R3,7m

3 slaapkamerwoonhuis, badkamer, aparte toilet, kombuis, eet-sitkamer met ontspanningskamer, dubbelgarage.

22km wes van George met onbeperkte seeuitsig met Mosselbaai in die weste. 

Baie privaat.

Voldoende weiding vir 3 perde.

Prys vir die 5ha is R3,7m.

Indien die 1,6ha aan die noordekant van die teerpad nie afgesny word nie, is die oppv. 6,6ha en brutoprys R4,775m.

Die kleinhoewe in die Dwarsweg area word bemark deur Tinus van Tinus Nortje Eiendomme. Vir enige plase en kleinhoewes in die George distrik, Tuinroete, Suid Kaap, Suid Afrika kontak Tinus Nortje by Tinus Nortje Eiendomme.
 
 
Property Search

 



11,550,000
Mosselbay P00516


9,500,000 Going concern
George KH210


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)