Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Naweekplasie

     Click for enlarged images
  George

Price: R6,500,000 + BTW
Ref#: KH00360

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

43 HA                                               Waboomskraal naweekplaas                                    R6,500,000 + BTW

Aan die voet van die Outeniquaberge, in die wereldbekende hopsvallei, is die naweekplaas geleë.

Dit is die enigste vallei in Afrika waar hops suksesvol verbou word.

319 m² woonhuis met uitsig oor die pragtige vallei. 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan eet-sitkamer met binnebraai en balkon.

Tweede huis bestaan uit 3 slaapkamers met 1 volledige badkamer, balkon en dubbel motorafdak.

2 woonstelle ekstra.

2 motorafdakke, stoor, trekker en sleepwa. (skape, trekker en implimente ingesluit by die prys).

Groot dam en 2 toegeruste boorgate (vars water). Goeie ondergrondse water beskikbaar.

Geen waterregte is geregistreer nie.

1 by 3 fase eskompunt. Al die geboue en boorgate toegerus met elektrisiteit.

6 perdestalle. 1 werkershuis.

+/- 10 ha bewerkbare grond met nog uitbreidingsmoontlikhede.

Ideale perde + en skaapplaas en kan ook selfversorgend wees. Boerdery onder skadunet met topgehalte vars water.

Eiendom is +/- 25 km vanaf George met 3 km gruispad.

                                                                

 

Tinus Nortje Eiendomme bemark die naweek wegbreek plekkie in die Waboomskraal vallei, distrik George, Tuinroete, Wes Kaap, Suid Afrika.Kontak Tinus Nortje by Tinus Nortje Eiendomme vir plase en kleinhoewes.
 
 
Property Search

 



9,500,000 Going concern
George KH210


12,500,000 + BTW
Albertinia P00506


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)