780 Ha Klaarstroom - Lusern, Vee & Kontantgewasse. R12,500,000 + BTW.
240,000 kub m opgaardam met betonwal. Pompregte uit Meiringspoort.2 sterk boorgate plus 3 gronddamme.
50 ha lusern onder besproeiing,ongeveer 25 ha onder permanente besproeiing, res is "drag lines". Verdeel in 22 kampe.
3 netjiese store, totaal van 1,400 vk m onderdak.
Pragtige 3 slaapkamer historiese woonhuis met geelhoutplafonne met 2 slaapkamerwoonstel.
Netjiese tuin omring die huis en woonstel.
Jaarlikse inkomste uit radiomas en selfoontoring beloop +/- R100,000 per jaar.
Hierdie pragplaas net buite Meiringspoort word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme. Meiringspoort net buite De Rust in die Klein Karoo, Wes Kaap, Suid Afrika.