Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Leefstyl Plaas Vir Wildboerdery

     Click for enlarged images
  Riversdal

Price: R14,000,000 + BTW
Ref#: P00517

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

756 ha                         Leefstyl Wildplaas                       R14,000,000 + BTW.

Plaas is +/- 28 km vanaf Riversdal.Die wildplaas is geskik vir buffelboerdery of enige ander wildsoort-, bees- of skaapboerdery.

Geleë in hoë reënval gebied van +/- 750 mm per jaar.

200 ha bestaan uit 3 kampe wat omhein is met wildsheinings waarvan 2 kampe gelektrifiseer is. Elke kamp het sy eie dam.

Waterregistrasie is 54,000 lt. per uur uit fonteine. Gebruik water vir huishoudelike gebruik, veesuiping  en besproeiing onder gravitasie.

Verbeterings bestaan uit n 300 m² woonhuis  met 2 slaapkamers, 2 badkamers en oopplan leefarea.Nuutgeboude 450 m² stoor met 1 slaapkamer woonstel.

50 KWA eskompunt op eiendom. Gebruik die 8.5 KWA solarpanele.

Beheerde toegang met netjiese gruispaaie.

Plaas kan verkoop word as n lopende saak en kan onderhandel oor toerusting van +/- R1,500,000 ekstra.

 

                                     Property 24 lysing..........  106287844.

 

 

Tinus Nortje Eiendomme bemark die wild, bees of skaapplaas in die Riversdal distrik. Kontak Tinus Nortje vir verdere inligting.
 
 
Property Search

 



14,000,000 + BTW
George P00518

No image currently available
6,600,000
George I001


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)