Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Paradys In Die Natuur

     Click for enlarged images
  George

Price: R3,300,000
Ref#: KH00371

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

21 ha                                Paradys in die Natuur                          R3,300,000 

Onbeperkte uitsig vanaf Glentana tot by Mosselbaai en die Punt.

Baie veilig en windstil. Baie na aan die natuur met die tuin wat n effek skep van n tipe woud met groot verskeidenheid van voëlspesies.

Verbeterings bestaan uit n 3 slaapkamer huis met 1.5 badkamers, 3 garages en n stoor. 

Eskom en reënwatertenks  met voldoende opgaarkapasiteit vir ongeveer 1 jaar.

Daar kan nog n 2de woonhuis op die eiendom gebou word.

Slegs 25 km uit George.

                                                            Prop 24 Lysingnr.  106769882.

Die eiendom word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme. Vir verdere navrae kontak Tinus by Tinus Nortje Eiendomme.
 
 
Property Search

 



3,800,000 + BTW
Uniondale District KH00352


21,500,000 + BTW
George P00425


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)