Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Nice To Have Te Wildernes

     Click for enlarged images
  George

Price: R6,400,000
Ref#: KH00358

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

+/- 10ha                        Kaaimansgat                      R6,4m

Die 21ha eiendom moet onderverdeel word en die +/- 10ha is te koop vir R6,9m.

Alles fynbos met pragtige berg, see en rivieruitsig.

Munisipale water en krag op perseel met 2 slaapkamer oornaghuisie.

Sementpad deur eiendom met toegang tot by Kaaimansrivier.

Baie rustig, stil en privaat, geen deurgang.

Afstandbeheerde toegang en is baie veilig.

Daar kan met goedkeuring minstens 4 huise gebou word.

Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme bemark die Nice to Have kleinhoewe te Wildernes in die Tuinroete, Suid Kaap, Suid Afrika.Vir verdere navrae kontak Tinus by Tinus Nortje Eiendomme.
 
 
Property Search

 



2 750,000
Oudtshoorn KH418


5,830,000
George KH00361


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)