Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Perdeplaas Of Skaapplaas

     Click for enlarged images
  George

Price: R6,500,000
Ref#: KH00346

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

17 ha                                   Sinksabrug                                   R6,500,000

Pragtige kleinhoewe met onbeperkte uitsig oor die berge en landbougebied.

Verbeterings bestaan uit n 4 slaapkamer met 4 badkamer hoofwoning met moderne afwerkings. Sonkamer wat uitloop op die stoep met braai en swembad. 

1 dubbel groot woonstel en 2 enkel woonstelle on-suite.

Tandemgarage plus 2 dubbelgarages en groot stoor.

3 fase krag met eie water uit 120,000 lt. watertenks. Gronddam met nuwe filtreerstelsel vir skoonmaak van water vir huisgebruik.

Afstandbeheerde toegang.

Plaas verdeel in 14 omheinde kampe.

Plaas ideaal vir perde en skaapboerdery.

                                               

 

 

 

Hierdie perdeplaas/skaapplaas in die George omgewing word bemark deur Tinus van Tinus Nortje Eiendomme. Kontak Tinus gerus by Tinus Nortje Eiendomme vir enige navrae oor plase en kleinhoewes te koop in die George distrik. George geleë in die Tuinroet
 
 
Property Search

 



25,250,000
Stilbaai P00482


Op aanvraag
George P00511


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)